Tuesday, August 26, 2008

slaap

by Clive E Smith

waar die burger oor my hang kombers
waar die waarheid nuus word en snoes

bang vir slaap en koue dood op naak
my maan die bedlamp brug my dak om bo

kanaal mybad en wasgoed spoel was
haas vir niks en nie 'n baas

sit in son voor heater van god wat faal
kom help my vrou en smaak in mond

sy brand in slaap en hoop vir foet
beenafgesit en reuk in neus van braai

written by Clive E Smith 0834811203 clivesgarage@capepages.co.za

No comments: